provinsiale pad in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R103 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Dit is 'n diskontinue roete wat uit padsegmente bestaan wat voorheen deel was van die N3-nasionale pad. Daar is drie seksies: van Hillcrest tot by Ladysmith, van Warden tot by Villiers en van Heidelberg tot by Johannesburg.
Streeksroete R103 | ||||
---|---|---|---|---|
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met R103. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.