Die blosendesuikerbos (Protea stokoei) is 'n blomdraende boom wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor in die Kogelberg en Groenlandberg rondom Elgin waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik groei regop, word tot 3.0 m hoog en blom van Mei tot Oktober.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Blosendesuikerbos
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. stokoei
Binomiale naam
Protea stokoei
E.Phillips, 1923
Sluit

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in klam, veenagtige grond op hoogtes van 900 - 1 200 m.

In Engels staan dit as die Pink Sugarbush bekend.

Die boom se FSA-nommer is 97.5[1].

Sien ook

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.