Programmering
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Programmering kan verwys na een van die volgende aktiwiteite wat almal die opstel van een of ander "program" behels:
- Die opstel van 'n program vir 'n masjien, soos 'n videomasjien
- Rekenaarprogrammering - die opstel van 'n program van instruksies wat op 'n rekenaar uitgevoer kan word.
- Wiskundige programmering - die opstel van 'n program vir 'n proses. Bv.
- Lineêre programmering
- Nie-lineêre programmering
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Programmering of met Programmering in die titel. |