![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/03/Laszlo_-_Prince_Andrew_of_Greece.jpg/640px-Laszlo_-_Prince_Andrew_of_Greece.jpg&w=640&q=50)
Prins Andreas van Griekeland en Denemarke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Prins Andreas van Griekeland en Denemarke, dikwels ook prins Andrew genoem (Grieks: Ανδρέας; 2 Februarie 1882 - 3 Desember 1944), van die Huis van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg was die sewende kind en vierde oudste seun van koning George I van Griekeland en sy vrou, Olga Konstantinowna van Rusland. Hy was ’n kleinseun van Christiaan IX van Denemarke en die pa van prins Philip, Hertog van Edinburg.
Kitsfeite Huis, Vrou ...
Prins Andreas | |
---|---|
Prins van Griekeland en Denemarke | |
![]() Portret deur Philip de László, 1913. | |
Huis | Glücksburg |
Vrou | Prinses Alice van Battenberg |
Kinders | Margarita Theodora Cecilie Sophie Prins Philip, Hertog van Edinburg |
Vader | George I van Griekeland |
Moeder | Olga Konstantinowna van Rusland |
Gebore | (1882-02-02)2 Februarie 1882, Athene, Griekeland |
Oorlede | 3 Desember 1944 (op 62), Monte Carlo, Monaco |
Sluit