Pratt & Whitney F100
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Pratt & Whitney F100 (maatskappykode JTF22) is 'n dubbele-turbowaaiermotor met nabrander, vervaardig deur Pratt & Whitney in Amerika. Dit word steeds in die F-15 Eagle en F-16 Fighting Falcon militêre vegvliegtuie aangewend.