Pous Martinus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pous Martinus kan verwys na een van drie pouse van die Rooms-Katolieke Kerk nl:
- Pous Martinus I (649 – 654).
- Pous Martinus IV (1281 – 1285).
- Pous Martinus V (1417 – 1431).
Die name Martinus II en Martinus III ontbreek omdat verwarring ontstaan het met Pous Marinus I en Pous Marinus II.
![]() |
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
![]() |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Pous Martinus of met Pous Martinus in die titel. |