From Wikipedia, the free encyclopedia
Lando was die 121ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
Pous Lando is gebore in Sabina, Italië, die seun van Taino. In Augustus 913 volg hy Pous Anastasius III op en regeer tot sy dood in Maart 914. Hy word opgevolg deur Pous Johannes X. Die naam ‘Lando’ beteken 'Land'.
Soos sy voorganger, het Pous Lando volledig onder die druk van Theophylactus[1] gestaan. Verder is niks oor sy bewind bekend nie.
Pous Lando was die laaste pous waarvan die naam nie deur 'n latere pous gebruik is nie en ook die laaste wat nie die naam van 'n vorige pous aangeneem het nie totdat Pous Johannes Paulus I in 1978 twee name gekombineer het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.