![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ab/Portrait_of_Pope_Innocent_IX_%2528Fidenza_Cathedral_Museum_-_Museo_del_Duomo_di_Fidenza%252C_Fidenza%2529_%25E2%2580%2593_edited.jpg/640px-Portrait_of_Pope_Innocent_IX_%2528Fidenza_Cathedral_Museum_-_Museo_del_Duomo_di_Fidenza%252C_Fidenza%2529_%25E2%2580%2593_edited.jpg&w=640&q=50)
Pous Innocentius IX
From Wikipedia, the free encyclopedia
Innocentius IX was die 230ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir twee maande van 29 Oktober tot 30 Desember 1591. Hy was die laaste in 'n reeks van drie pouse waarvan die pontifikate gesamentlik minder twee jaar geduur het.
Kitsfeite Geboortenaam, Pontifikaat begin ...
Pous Innocentius IX | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Geboortenaam | Giovanni Antonio Facchinetti |
Pontifikaat begin | 29 Oktober 1591 |
Pontifikaat eindig | 30 Desember 1591 |
Voorganger | Gregorius XIV |
Opvolger | Clemens VIII |
Gebore | 20 Julie 1519 Bologna, Italië |
Sterf | 30 Desember 1591 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Innocentius |
Sluit