Potsdam (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Potsdam is (of was) die naam van 'n aantal stede en dorpe:
- Potsdam, die administratiewe hoofstad van die Duitse deelstaat Brandenburg
- Potsdam, Oos-Kaap, 'n dorp in die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit (provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika)
- Potsdam (New York), 'n stad in die Amerikaanse deelstaat New York
- Potsdam (Papoea-Nieu-Guinee), 'n dorp aan die kus van die provinsie Madang in Papoea-Nieu-Guinee
- Stuart (Florida), in die tydperk tussen 1893 en 1895
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Potsdam of met Potsdam in die titel. |