Potbraai is 'n stadige en klam gaarmaakmetode. Hierdie gaarmaakmetode is ideaal vir meer bekostigbare, taaier vleissnitte. Dit is 'n gerieflike gaarmaakmetode wat min voorbereiding vooraf verg, en min aandag tydens die gaarmaak-proses.
- Rooivleisindustrie van Suid-Afrika www.lambandmutton.co.za
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.