Portaal:Vlae en wapens/Voorbladbeeld
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die huidige landswapen van Oostenryk is 'n aangepaste weergawe van die wapen wat in 1920 in gebruik geneem is, in 1934 afgeskaf is en in 1945 in sy huidige vorm weer in gebruik geneem is.