Poppy Montgomery
From Wikipedia, the free encyclopedia
Poppy Montgomery (gebore 15 Junie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Without a Trace (2002) en Unforgettable (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Poppy Montgomery | |
Geboorte | 15 Junie 1972 (1972-06-15) (51 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit