From Wikipedia, the free encyclopedia
Polyprionidae is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is slegs een genus met ongeveer 2 - 3 spesies in hierdie familie. Slegs een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Polyprionidae | |
---|---|
Polyprion americanus. Vanuit plaat 66 van Oceanic Ichthyology deur George Brown Goode en Tarleton Hoffman Bean, gepubliseer in 1896. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Polyprionidae |
Genera | |
Sien teks vir genera en spesies. |
Visse van hierdie familie het 'n langwerpige vorm en die lyf en kop is met klein skubbetjies bedek. Op die operkulum is daar 'n kenmerkende horisontale rif wat eindig in 'n kort, skerp punt. Die familie leef in water van 40 tot 650 m diepte op rotsbodems of naby skeepswrakke.
Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.