Plodowitoje
From Wikipedia, the free encyclopedia
Plodowitoje (Russies: Плодовитое, Kalmikies: Уласта) is 'n klein dorpie in Maloderbetofski-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Plodowitoje Plaaslike Munisipaliteit en lê 28 kilometer noordwes van die rajon se setel, Malije Derbeti, naby die grens met Wolgograd-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland.
Kitsfeite Plodowitoje Плодовитое, Land ...
Plodowitoje Плодовитое | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 48°08′24″N 44°25′29″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Maloderbetofski |
Bevolking | |
• Totaal | 512 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359422 |
Sluit