Rivierdolfyne is vier spesies dolfyne wat in varswater voorkom. Hulle word geklassifiseer in die familie Platanistoidea. Drie van die spesies kom in riviere voor.

Kitsfeite Rivierdolfyne, Wetenskaplike klassifikasie ...
Rivierdolfyne
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Odontoceti
Superfamilie:
Platanistoidea
Families
Sien teks
Sluit

Ekologie

Rivierdolfyne is die mees bedreigde van alle dolfynsoorte weens faktore wat jag en die besoedeling van habitat insluit. Sommige rivierdolfyne beskik slegs oor swak sig en kom sodoende in gevaar weens aanraking van of verstrengeling in mensgemaakte voorwerpe soos nette.

Klassifikasie

In die onlangse klassifikasie (Rice 1998) is daar tans vier families rivierdolfyne, alhoewel die Lipotidae teen die einde van die dekade reeds uitgewis sal wees. Sedert Desember 2006 is die familie geklassifiseer as voorlopig uitgewis.

  • Superfamilie
    • Familie Plantanistidae - Ganges en Indus-rivierdolfyn
    • Familie Iniidae - Amesone-rivierdolfyn
    • Familie Lipotidae - Sjinese rivierdolfyn
    • Familie Pontoporiidae - La Plata-dolfyn

Sien ook

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.