Planetêre ring
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Planetêre ring is ’n ring van ruimtestof en ander klein deeltjies wat in ’n plat skyf om ’n planeet wentel. Die bekendste ringe in die sonnestelsel is dié van Saturnus, hoewel die ander drie gasplanete (Jupiter, Uranus en Neptunus) ook ringe het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.