From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sandbaarse, Maaiervisse en Sandsmelte (Pinguipedidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is vyf genera met meer as sewentig spesies wat hoort tot dié familie en agt van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Pinguipedidae | |
---|---|
Parapercis hexophtalma | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Trachinoidei |
Familie: | Pinguipedidae |
Genera | |
Kochichthys |
Die familie is nie besonders groot nie. Die lywe is silindries aan die voorkant en meer plat aan die agterkant. Die dorsale bestaan uit twee dele, die eerste gedeelte is kort met slegs vyf, skerp strale. Daar is 'n volledige sylyn op elke vis. Die familie het geen swemblaas nie. Die grootte wissel van 13 – 30 cm.
Die familie is alleenswemmers en word gevind waar hulle op die bodem rus op hul bekken vinne. Die meeste spesies vreet bodem ongewerweldes maar Parapercis schauinslandi vreet soöplankton. Die meeste spesies is afwisselende hermafrodiete.
Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pinguipedidae. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.