Peter Palmer (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Peter Palmer (gebore 20 September 1931) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Li'l Abner (1959) en Edward Scissorhands (1990), en in die televisiereekse Charlie's Angels (1976) en CBS Summer Playhouse (1987).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Peter Palmer | |
Geboorte | 20 September 1931 (1931-09-20) (92 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1956–1990s |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit