Peter DeLuise
From Wikipedia, the free encyclopedia
Peter DeLuise (gebore 6 November 1966) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 21 Jump Street (1987), Stargate SG-1 (1997), Stargate: Atlantis (2004), en SGU Stargate Universe (2009).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Peter DeLuise | |
Geboorte | 6 November 1966 (1966-11-06) (57 jaar oud) Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit