Pescara
munisipaliteit in die Italiaanse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pescara is 'n stad in Italië, in die administratiewe streek Abruzzo. In 2011 het die stad 'n bevolking van 123 088 gehad.
Kitsfeite Land, Streek ...
Pescara | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 42°27′52″N 14°12′51″O | |
Land | Italië |
Streek | Abruzzo |
Provinsie | Pescara |
Regering | |
• Burgemeester | Luigi Albore Mascia |
Oppervlak | |
• Totaal | 33,6 km2 (13 vk. myl) |
Hoogte | 0 m (0 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 123 088 |
• Digtheid | 3 661,15/km2 (9 482,3/vk. myl) |
Poskode | 65100 |
Skakelkodes | 085 |
Webwerf | comune.pescara.it |
Sluit