’n Periode is op die geologiese tydskaal ’n tydperk wat korter as ’n eon of era is. Periodes kan wissel van 23miljoen tot 250miljoen jaar en word weer verdeel in epogs.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.