Penélope Cruz
Spaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Penélope Cruz Sánchez (gebore op 28 April 1974)[1] is ’n Spaanse aktrise en model. Sy was die eerste Spaanse aktrise wat ’n Oscar of ’n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry het.[2][3]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Penélope Cruz | |
Cruz in 2012 by die Toronto-rolprentfees. | |
Geboortenaam | Penélope Cruz Sánchez |
---|---|
Geboorte | 28 April 1974 (1974-04-28) (50 jaar oud) Alcobendas, Gebied van Madrid, Spanje |
Nasionaliteit | Spaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1989-tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit