Peléaanse uitbarsting
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Peléaanse uitbarsting is 'n soort vulkaanuitbarsting met vloeitrae magma, gewoonlik van rioliet of andesiet. Hulle deel eienskappe met Pliniese uitbarstings.