Pedro Pascal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pedro Pascal (gebore 2 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adjustment Bureau (2011), The Great Wall (2016), en Kingsman: The Golden Circle (2017), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Pedro Pascal | |
Geboortenaam | José Pedro Balmaceda Pascal |
---|---|
Geboorte | 2 April 1975 (1975-04-02) (49 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit