From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Pedirkawoestyn is 'n klein Australiese woestyn, wat ongeveer 100 km noord-wes van Oodnadatta en 250 km noord-oos van Coober Pedy in Suid-Australië geleë is. Die Witjira Nasionale Park en Mount Deane is net noord van die woestyn geleë.
Die woestyn is klein, en beslaan ongeveer 1250 km²,[1] en vorm deel van die Finke biostreek.[2]
Die woestynsand is dieprooi van kleur, met plantegroei van digte mulga woudland.[2] Die duine in die woestyn is laag, wyd-gespasieer, parallel aan mekaar en geërodeer.
Alhoewel die woestyn nie baie aantreklik is vir beweiding nie, word dit al meer ontwikkel.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.