![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/45/Paul_Scheer_by_Gage_Skidmore_2.jpg/640px-Paul_Scheer_by_Gage_Skidmore_2.jpg&w=640&q=50)
Paul Scheer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Paul Scheer (gebore 31 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Disaster Artist (2017) en in die televisiereekse The League (2009), NTSF:SD:SUV (2011), en Veep (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Paul Scheer | |
![]() | |
Geboortenaam | Paul Christian Scheer |
---|---|
Geboorte | 31 Januarie 1976 (1976-01-31) (48 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit