From Wikipedia, the free encyclopedia
Paul Kagame (gebore 23 Oktober 1957) is die huidige president van Rwanda. Hy was die stigter van die Rwandese Patriotiese Front en is bekend vir sy rol tydens die veldtog wat in 1994 'n einde gemaak het aan die Rwandese volksmoord en sy ingryping in die Tweede Kongo-oorlog.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.