Patton Oswalt
From Wikipedia, the free encyclopedia
Patton Oswalt (gebore 27 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse komediant, akteur, draaiboekskrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ratatouille (2007), Young Adult (2011), Seeking a Friend for the End of the World (2012), en The Secret Life of Walter Mitty (2013).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Patton Oswalt | |
Oswalt in 2017 | |
Geboortenaam | Patton Peter Oswalt |
---|---|
Geboorte | 27 Januarie 1969 (1969-01-27) (55 jaar oud) Portsmouth, Virginia, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Komediant, akteur, draaiboekskrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Webwerf | pattonoswalt |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit