Patriarg Tichon van Moskou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sint Tichon (Russies: Тихон; 31 Januarie [O.S. 19 Januarie] 1865) 1865 – 7 April 1925) was van 1917 tot 1925 tydens die vroeë jare van die Sowjetunie die elfde Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland. Hy is op 31 Januarie 1865 in Toropets gebore as Wasili Iwanowitsj Bellawin (Василий Иванович Беллавин).
Kitsfeite
Sint Tichon, patriarg | ||||
Kerk | Russies-Ortodokse Kerk | |||
Setel | Moskou | |||
Termyn | 1917–1925 | |||
Russies | Тихон | |||
Kerkampte | ||||
Biskop | 19 Oktober 1897 | |||
Voorganger | Heiligste Regerende Sinode | |||
Opvolger | Pieter van Kroetitsi | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboortenaam | Wasili Iwanowitsj Bellawin (Василий Иванович Беллавин) | |||
Gebore | 31 Januarie [O.S. 19 Januarie] 1865 | |||
Geboorteplek | Toropets, Russiese Keiserryk | |||
Oorlede | 7 April [O.S. 25 Mei] 1925 | |||
Sterfteplek | Moskou, Sowjetunie | |||
Nasionaliteit | Russies | |||
Feesdag | 7 April 9 Oktober | |||
Heiligmaking | 9 Oktober 1989 | |||
|
Sluit