![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/78/Mitr_sergiy.jpg/640px-Mitr_sergiy.jpg&w=640&q=50)
Patriarg Sergius van Moskou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sergius (Russies: Сергий; 23 Januarie [O.S. 11 Januarie] 1867 – 15 Mei 1944) was van 8 September 1943 tot met sy dood die 12de Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland. Hy was ook van 1925 tot 1943 die de facto-hoof (locum tenens) van die Kerk.
Kitsfeite
Patriarg Sergius | ||||
![]() | ||||
Kerk | Russies-Ortodokse Kerk | |||
Setel | Moskou | |||
Termyn | 8 September 1943 – 15 Mei 1944 | |||
Russies | Сергий | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Pieter van Kroetitsi | |||
Opvolger | Patriarg Aleksi I | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboortenaam | Iwan Nikolajewitsj Stragorodski (Иван Николаевич Страгородский) | |||
Gebore | 23 Januarie [O.S. 11 Januarie] 1867 | |||
Geboorteplek | Arzamas, Russiese Keiserryk | |||
Oorlede | 15 Mei 1944 (op 77) | |||
Sterfteplek | Moskou, Sowjetunie | |||
Nasionaliteit | Russies | |||
|
Sluit