Patriarg Hermogenes van Moskou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hermogenes (Russies: Гермоген, Germogen; voor 1530 – 17 Februarie 1612) was van 1606 af die Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland. Hy het die volksopstand geïnspireer wat ’n einde aan die Tyd van Beroeringe gebring het. Hy is in 1913 tot heilige van die Russies-Ortodokse Kerk verklaar.
Kitsfeite
Patriarg Hermogenes | ||||
Kerk | Russies-Ortodokse Kerk | |||
Setel | Moskou | |||
Termyn | 1606 | |||
Russies | Гермоген | |||
Kerkampte | ||||
Voorganger | Ignatius (nie erken) Job (erken) | |||
Opvolger | Filaret | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboortenaam | Germogen (Гермоген) | |||
Gebore | voor 1530 | |||
Geboorteplek | Moskowië | |||
Oorlede | 17 Februarie 1612 | |||
Sterfteplek | Moskou, Tsaredom van Rusland | |||
Nasionaliteit | Russies | |||
Feesdag | 17 Februarie en 12 Mei | |||
Heiligmaking | 1913 | |||
|
Sluit