Pat Fraley
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pat Fraley (gebore 18 Februarie 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Am Legend (2007) en The Lego Movie (2014), en in die televisiereekse Teenage Mutant Ninja Turtles (1987) en Teenage Mutant Ninja Turtles (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Pat Fraley | |
Geboortenaam | Patrick Howard Fraley |
---|---|
Geboorte | 18 Februarie 1949 (1949-02-18) (75 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit