Pasuruan
Stad in Oos-Java, Indonesië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pasuruan (vroeër Pasoeroean) is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië. Die stad het vroeër ook die name: Passourouang, Passarouang, Passoeroeang, Passourawang, Passourouan, Pasoeroewan, Passouroang, Passourowang en Passourouangh.