Pasifiese eilande
geografiese gebied wat bestaan uit die eilande van die Stille Oseaan / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Pasifiese eilande is 'n groep van 20 000 tot 30 000 eilande in die Stille Oseaan. Die eilande lê suid van die kreefskeerkring en word tradisioneel in drie afdelings gegroepeer: Melanesië, Mikronesië en Polinesië.