Pasadena, Kalifornië
Stad in Kalifornië From Wikipedia, the free encyclopedia
Stad in Kalifornië From Wikipedia, the free encyclopedia
Pasadena is 'n stad in die county Los Angeles, Kalifornië. Dit is 18 km noordoos van die middestad van Los Angeles. Dit is die digsbevolkte stad en die primêre kulturele middelpunt van die St. Gabriel-vallei. Ou Pasadena is die stad se oorspronklike handeldistrik.
Pasadena | |
---|---|
Stad | |
Pasadena se stadsaal | |
Byname: City of Roses, Crown City,[1] Rose Town | |
Ligging van Pasadena in Kalifornië, VSA | |
Koördinate: 34°09′22″N 118°7′55″W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Kalifornië |
County | Los Angeles |
Geïnkorporeer op | 19 Junie 1886[2] |
Genoem na | Tongva-naam vir die gebied: “Pasakeg-na”[3] |
Regering | |
• Burgemeester | Victor Gordo |
Oppervlak | |
• Totaal | 59,84 km2 (23,11 vk. myl) |
• Land | 59,47 km2 (22,96 vk. myl) |
• Water | 0,37 km2 (0,14 vk. myl) 0.68% |
Hoogte | 263 m (863 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 138 699 |
• Digtheid | 2 371,24/km2 (6 141,5/vk. myl) |
Tydsone | UTC-08:00 (PST) |
• Somertyd | UTC-07:00 (PDT) |
ZIP-kode | 91101–91110, 91114–91118, 91121, 91123–91126, 91129, 91182, 91184, 91185, 91188, 91189, 91199 |
Skakelkodes | 323, 626, 818 |
FIPS-kode | 06-56000 |
Webwerf | cityofpasadena.net |
In 2020 was die bevolking 138 699 wat dit die 44ste grootste stad in Kalifornië en die negende grootste stad in die Los Angeles-county maak. Pasadena is op 19 Junie 1886 gestig en is een van die eerste stede wat in die county gestig is.
Die California Institute of Technology, waarvan die Jet Propulsion Laboratory deel vorm, is in Pasadena geleë.
Pasadena se Rose Bowl is onder andere tydens die Olimpiese Somerspele 1932, Olimpiese Somerspele 1984 en die eindstryd van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 tussen Brasilië en Italië ingespan. Dit sal ook tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 en die Olimpiese Somerspele 2028 vir wedstryde ingespan word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.