![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2b/Panay.svg/langaf-640px-Panay.svg.png&w=640&q=50)
Panay
From Wikipedia, the free encyclopedia
Panay is een van die groter eilande van die Filippyne. Die eiland lê in die middelste eilandgroep, genaamd Visayas. Volgens die laatste amptelike volkstelling van 2010 het Panay ongeveer 4,0 miljoen inwoners op 'n oppervlakte van 12 011 km². Die provinsies Antique, Aklan, Capiz en Iloilo is hier geleë. Die mees prominente stad van die eiland is Iloilo Stad, die hoofstad van Iloilo. Hierdie stad is tewens die sentrum van die streek Western Visayas.
Kitsfeite Panay Inheemse naam: Pulo sa Panay / Pulo ng Panay, Geografie ...
Panay Inheemse naam: Pulo sa Panay / Pulo ng Panay | |
---|---|
![]() Kaart van Panay | |
Geografie | |
![]() | |
Ligging | Suidoos-Asië |
Koördinate | 11°09′N 122°29′O |
Argipel | Visayas
|
Oppervlakte | 12 011 vk km |
Hoogste punt | Berg Madias 2 117 m |
Administrasie | |
![]() | |
Provinsies | Aklan, Antique, Capiz, Iloilo
|
Grootste stad | Iloilo Stad (424 619)
|
Demografie | |
Bevolking | 4 031 636 |
Bevolkingsgroepe | Ati, Visayan (Aklanon, Capiznon, Caluyanon, Hiligaynon, Karay-a), Suludnon |
Sluit