From Wikipedia, the free encyclopedia
Owl City is 'n Amerikaanse synthpop-musiekprojek van Adam Young. Young het in sy ouers se kelder in Owatonna, Minnesota, VSA begin musiek maak terwyl hy aan slapeloosheid gely het.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Owl City | |
---|---|
Owl City by die Bowery Ballroom in 2009 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | Owatonna, Minnesota, VSA |
Genres | Synthpop |
Jare aktief | Sedert 2007 |
Etikette | Universal Republic |
Webwerf | www.owlcitymusic.com |
Lede | Adam Young |
Young word deur disko en Europese elektroniese musiek beïnvloed. Ná twee onafhanklike albums het Owl City in 2009 bekendheid verwerf met die vrystelling van die gewilde Ocean Eyes deur 'n groot platemaatskappy. Laasgenoemde album het die Amerikaanse Billboard Hot 100 nommereen-treffer "Fireflies" voortgebring. "Fireflies" het die nommereen-posisie op beide die Amerikaanse en Kanadese musiekranglyste behaal en het die mees afgelaaide snit op iTunes se Amerikaanse aanlynwinkel geword. Die album Ocean Eyes het die toptien van die Amerikaanse albumranglyste behaal en het die nommereen-posisie op die Amerikaanse elektroniese trefferlyste behaal. Ocean Eyes het ook Amazon MP3 se toptien mees afgelaaide albumlys behaal. Die album het teen Desember 2009 goudstatus in die VSA behaal.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.