Owen Wilson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Owen Wilson is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bottle Rocket (1996), The Royal Tenenbaums (2001), Wedding Crashers (2005), en Midnight in Paris (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Owen Wilson | |
Geboortenaam | Owen Cunningham Wilson |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit