![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d4/South_Africa_location_map.svg/langaf-640px-South_Africa_location_map.svg.png&w=640&q=50)
Oudebergpas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Oudebergpas (ook Oubergpas) is 'n bergpas wat noordwes van Graaff-Reinet op die R63 na Murraysburg lê. Die pas is in 1829 gebou, bereik 'n hoogte van 1 200 m en 'n maksimumhelling van 1:18. Kapt. Charles Lennnox Stretch, die landmeter van Graaff-Reinet, het Andrew Geddes Bain gehelp met die bou van die pas.
- Hierdie pas moet nie verwar word met die Oubergpas noordoos van Montagu, die Oubergpas wes van Sutherland en die Oudebergpas naby Van Rhynsdorp nie.
Kitsfeite Koördinate: 32°07′16″S 24°24′28″O, Ligging ...
Oudebergpas | |
Koördinate: 32°07′16″S 24°24′28″O | |
---|---|
Ligging | Noordwes van Graaff-Reinet |
Maksimumhelling | 1:18 |
Hoogte | 1 200 m |
Ingenieur | Andrew Geddes Bain |
Begin in | 1829 |
Pad | R63 |
Sluit