From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ou Wêreld verwys na die kontinente wat voor die Europese ontdekkingsreise vanaf 1492 aan Europa bekend was. Dit verwys dus na Europa, Afrika en Asië. Die Nuwe Wêreld, daarteenoor, verwys na Noord- en Suid-Amerika, asook die gebiede in Oseanië.
Die term word algemeen gebruik om dier- en plantspesies te beskryf. Die baardaasvoël word byvoorbeeld as 'n ou-wêreldse aasvoël beskryf.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.