From Wikipedia, the free encyclopedia
Osnabrück (Nederduits: Ossenbrügge, Latyns: Ansibarium) is die derde grootste stad in Nedersakse ná die hoofstad Hannover en Brunswyk in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 165 021 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 119,8 km². Die stad staan veral bekend vir die vredesverdrag, wat hier en in Münster op 24 Oktober 1648 ná die einde van die Dertigjarige Oorlog (tussen die Heilige Romeinse Ryk, Frankryk en Swede) gesluit is.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 52.2789°N 8.0431°O |
Stigting | 780 |
Stadstatus | 1348 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 119,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 63 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 165 021[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1377/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Boris Pistorius (SPD) |
Amptelike Webwerf | osnabrueck.de |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.