Osjakan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Osjakan (Armeens: Օշական, internasionale transkripsie: Oshakan) is 'n nedersetting in die Armeense provinsie (marz) Aragatsotn, sowat 8 kiliometer suid-wes van Artasjak, met 'n oppervlakte van 16,96 km² en 'n bevolking van 5 179. Dit is een van die bekendste dorpe in Armenië asook 'n belangrike pelgrimsoord vir Armeens-Apostoliese Christene. Hier het die geleerde Mesrop Masjtots, die skepper van die Armeense alfabet, sy laaste rusplek gevind.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Land | Armenië |
Koördinate | 41°18′N 44°18′O |
Stigting | |
Oppervlak: | |
- Totaal | 16,96 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 5 179 |
- Bevolkingsdigtheid | 305,4/vk km |
Tydsone | UTC +4 |
- Somertyd | UTC +5 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | http://oshakan.am/ Geargiveer 28 Junie 2012 op Wayback Machine |