Oshawa
Stad in Kanada From Wikipedia, the free encyclopedia
Stad in Kanada From Wikipedia, the free encyclopedia
Oshawa is 'n Kanadese stad in die metropolitaanse gebied van Toronto, Ontario, sowat 56 kilometer oos van Toronto se middestad, met 150 000 inwoners (2011).
Oshawa | |
---|---|
Stad | |
Downtown Oshawa | |
Ligging van Oshawa in Ontario, Kanada | |
Koördinate: 43°54′0″N 78°51′0″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Ontario |
Stigting | 1850 |
Regering | |
• Burgemeester | John Henry |
Oppervlak | |
• Land | 145,68 km2 (56,25 vk. myl) |
Hoogte | 106 m (348 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 149 607 |
• Digtheid | 1 027/km2 (2 660/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Skakelkodes | 289 / 905 |
Webwerf | oshawa.ca |
Die motornywerheid is die ekonomiese basis van Oshawa, en die stad huisves die grootste Kanadese monteerplase en hoofkwartier van General Motors, wat oorspronklik in die jaar 1876 as McLaughlin Carriage Company gestig is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.