From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is. Die primaat van die kerk het die titel Aartsbiskop van Praag, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye of die Aartsbiskop van Presov, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye.
Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye | ||
Ortodokse Kerk van Sint Cyrillus en Sint Methodius in Praag. | ||
Moederkerk | Russies-Ortodokse Kerk | |
Stigtingsjaar | 1951 deur die Russies-Ortodokse Kerk, 1998 deur die Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel | |
Stigter | Gorazd (Pavlik) | |
Status | Outokefaal | |
Kerkleiding | ||
Hoof | Christof van Praag | |
Hoof se titel | Aartsbiskop van Praag, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye of die Aartsbiskop van Presov, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye | |
Setel | Prešov of Praag | |
Besonderhede | ||
Liturgie | Bisantyns | |
Liturgiese taal | Kerkslawies | |
Kalender | Hersiene Juliaanse kalender | |
Gelowiges | 100 000 | |
Bisdomme | 4 | |
Kloosters | 1 | |
Gemeentes | 249 | |
Webtuiste | ||
In Tsjeggië, In Slowakye |
Die Kerk het ’n sterk verbintenis met die antieke geskiedenis. Dit sluit die historiese land Morawië in waar die broers sint Cyrillus en sint Methodius die liturgiese en kanonieke geskrifte van die Ortodokse Kerk in Kerkslawies vertaal het. Daarvoor het hulle die eerste Slawiese alfabet, die Glagolitiese alfabet, ontwerp.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.