Orrefors Kosta Boda
From Wikipedia, the free encyclopedia
Orrefors Kosta Boda AB is 'n Sweedse onderneming wat gevorm is nadat die vroeër selfstandige glasfabrieke Orrefors, Kosta, Boda en Åfors in die sogenaamde "Glasryk" van die Suid-Sweedse provinsie Småland saamgesmelt het. Die onderneming maak sedert 2005 deel uit van die Sweedse New Wave Group AB.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Kosta Boda | |
Tipe | Privaatmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1742 |
Hoofkantoor | Kosta, Swede |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Glasware, Kunsmatige glas |
Webwerf | kostaboda.se |
Sluit