From Wikipedia, the free encyclopedia
Ophichthidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Anguilliformes. Daar is 55 genera met ten minste 260 spesies wat hoort tot dié familie. Vier en dertig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Ophichthidae | |
---|---|
Myrichthys maculosus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Ophichthidae |
Subfamilies | |
Myrophinae |
Die visse van die familie (daar word na hulle verwys as palings) word tussen 15 cm - 2.5m lank. Die lyf van die familie is lank en rond en by sommige spesies is daar geen pektorale vinne nie. Die palings kruip weg gedurende die dag en is aktief gedurende die nag. Hulle kom voor in water wat tot 200 m diep is. Party spesies verkies om in strandmere te bly.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.