From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Onderhemp is 'n kledingartikel wat onder 'n rok of hemp gedra word, bedoel om die klere te beskerm teen liggaamsweet en -reuke. Alternatiewelik, kan dit gedra word om die liggaam te beskerm van stywe of andersins ongemaklike stowwe wat van 'n persoon verwag word om te dra (soos 'n verpligte werksuniform). Dit kan kort moue hê of mouloos wees.
Die term verwys mees algemeen na die bo-liggaamdrag gedra deur mans. Hierdie kledingartikel het gewoonlik 'n lae, ronde hals wat gedra kan word vir atletiekdoeleindes.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.