Olivia de Havilland
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Olivia de Havilland (1 Julie 1916 – 26 Julie 2020) was 'n Amerikaans-Britse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Adventures of Robin Hood (1938), Gone with the Wind (1939), The Snake Pit (1948), en The Heiress (1949). Joan Fontaine was haar suster.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Olivia de Havilland | |
Geboortenaam | Olivia Mary de Havilland |
---|---|
Geboorte | 1 Julie 1916 Tokio, Keiserryk Japan |
Sterfte | 26 Julie 2020 (op 104) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Amerikaans-Britse |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1933-2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit