Die Bosolienhout (Olea woodiana) is 'n middelgroot tot hoë woudboom wat tot die familie van die olyf (Oleaceae) behoort.[2] Dit kom wydverspreid in oos-Afrika voor, in laergeleë heuwelbosse van Kenia, Tanzanië en Eswatini tot in oostelike Suid-Afrika.[3]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Bosolienhout
Thumb
In die KwaZulu-Natal Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Oleaceae
Genus: Olea
Spesie:
O. woodiana
Binomiale naam
Olea woodiana
Knobl.
Sluit

Die bloeiwyses wat uit die blaaroksels of aan die stingelpunte groei, dra klein wit blomme. Vrugte word vanaf laatsomer voortgebring.[2] Hulle is ovaalvormig en ryp vrugte verkry 'n swartpers kleur, wanneer dit ook deur voëls gevreet word.[2]

Subspesies

Daar is twee erkende subspesies:[4]

  • Olea woodiana subsp. disjuncta – Kenia, Tanzanië
  • Olea woodiana subsp. woodiana – Eswatini, Suid-Afrika

Kyk ook

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.