Oksitaanse Wikipedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Oksitaanse Wikipedia is die Oksitaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 89 700 artikels.
Oksitaanse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Oksitaans |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | oc.wikipedia.org |